Het jy al ooit gewonder wie
Jesus werklik is?
Jy is net 'n paar klieke (clicks) weg van die hulpbronne wat dalk al jou
vrae sal beantwoord asook sommige van die vertwyfelings wat jy mag koester om
Jesus te vertrou.
Van watter soort hulpbronne praat ons?
Wie is Jesus?
Wie is Jesus van Nasaret vir jou? Jou hele lewe op hierdie aarde
en vir die ewigheid word beïnvloed deur jou antwoord op hierdie vraag.
Die
Vier Geestelike Wette
Waar begin mens? Hierdie boekie verskaf vier basiesie stappe
waardeur mens 'n persoonlike verhouding met God kan ontwikkel.
-
Die JESUS Video
Benodig jy dalk eers feite en geskiedkundige bewyse? Kyk dan eers
na hierdie betroubare film wat Jesus se lewe uitbeeld.
-
Die Heilige Gees Boekie
Wat gebeur nadat jy Jesus as Verlosser aanvaar het? Vind uit wat
dit beteken om met die Gees van God vervul te wees en ervaar vryheid in
Christus.
Nog vrae? Soek jy nog
inligting? Wil jy graag insette lewer?
Praat met ons.
Geniet die ontdekkingsreis.
|

Bestel Vorm
WEB-
TUISTE
kaart
|